Maak dit moontlik vir elke kind om–gelukkig en met verantwoordelikheid–sy plek vol te staan.

Kontemporêr

'n Estetiese tendens gebaseer op die ikoniese referente in die kollektiewe geheue, en wat elke kind in staat stel om sy eie smaak en identiteit uit te druk.

Kreatief

Kultus produkte geïnspireer deur versamelstukke uit die kinderdae, ontwikkel in vennootskap met beroemde ontwerpers en toeganklik vir die breë publiek.

Die eerste Okaïdi reukwater reeks, ontwikkel deur Ora Ïto.

Duursaam & innoverend

Heilsame produkte wat voldoen aan die behoeftes van die kind en eksklusiewe waarde-toegevoegde produkte : duursaam en funksioneel, handig en tegnies, ekologies en gesertifiseer.

Betrokke & verantwoordelik

Okaïdi gebruik die 12 waardes, gekoppel aan die Regte van die Kind, om kinders bewus te maak en aan te moedig om gelukkig te wees, verantwoordelikheid te neem en hul plek vol te staan.
Okaïdi beywer hom aktief vir die positiewe vooruitgang van die wêreld ter wille van die kinders wat daarin grootword : ACT FOR KIDS !

Okaïdi is verbind tot organisasies wat onderwys en waardes soos vrede, toeganklikheid et respek in hulle projekte nastreef :

Bring die kinders van die wêreld bymekaar uit met behulp van musiek.

Beskerm die oseane.

Raak betrokke omdat die kinders van die wêreld weerloos is.

Choose language