Bekyk die produkte

Die geboorte en babasorg-versameling

Obaïbi skep moderne, ergonomiese, meng-en-pas produkte om ouers en kinders tydens die eerste lewens oomblikke te ondersteun.
Die noodsaaklike dinge vir die proses vanaf die geboorte tot die eerste lewens oomblikke : ‘n versameling vervaardig uit sagte, rekbare materiale wat aanpas by elke stadium en wat die welstand en gemak van die baba vooropstel.

Ons kundigheid verpraktiseer

Beweeg, vang, hardloop, val … die kind verken die omgewingswêreld en toets sy vermoeëns. Obaïbi skep klere in soepel, duursame en beskermende materiale sodat die kind met bewegingsvryheid kan ontwikkel tussen die ouderdom van 0 en 3 jaar.
Obaîbi ontwikkel slim, ergonomiese produkte wat die kind se gemak en welsyn vooropstel.

Die love basics

Hierdie reeks bied die ideale produkte om te voorsien in baba se eerste lewensbehoeftes : gemaklik, prakties, kleurvol en handig, met kwaliteit teen uitstekende pryse.

Ons volhoubaardheidsverpligtinge

Okaïdi is toegewy tot verbetering om die planeet te bewaar. Van die keuse van grondstowwe, tot die bewustheid van goeie praktyke te verhoog, na ons produkte ‘n tweede lewe te gee: elke stap weerspiël ons toewyding.
Kom ons tree saam meer verantwoordelik op!

K:landing;int
Lees meer

Choose language