Bekyk die produkte

Die jeans-versameling

Stewig en prakties ontwerp, het die jean die tydlose, onontbeerlike kledingstuk geword vir kinders regoor die wêreld. Die jean is emblematies van die Okaïdi-handelsmerk.

Eietyds en gemaklik, is die snitte van die jeans geskep om by elke kind se liggaamsvorm aan te pas danksy die materiaal, weefpatroon en verstelbare grootte daarvan.

Ons kundigheid lewer resultate

Okaïdi – produkte wat aangepas is vir die daaglikse lewe van ‘n kind. Dit pas aan by elke seisoen en geleentheid en dit bevorder die bemagtiging van kinders.
Okaïdi ontwikkel produkte wat slim, ergonomies en duursaam van aard is en wat die kind se welsyn en gemak eerste stel.

Die good basics

Hierdie reeks stel almal in staat om die basiese elemente van ‘n kind se klerekas bekostigbaar aan te skaf :  kwaliteit meng-en-pas klere, hetsy tydloos-klassiek of veelkleurig, teen onvergelyklike pryse.

Ons volhoubaardheidsverpligtinge

Okaïdi is toegewy tot verbetering om die planeet te bewaar. Van die keuse van grondstowwe, tot die bewustheid van goeie praktyke te verhoog, na ons produkte ‘n tweede lewe te gee: elke stap weerspiël ons toewyding.
Kom ons tree saam meer verantwoordelik op!

K:landing;int
Lees meer

Choose language